Hierdie pakket behels die taalkunde vir Kwartaal 4 – Graad 5 soos uiteengesit in die 2021-2023 ATP’s
Elke begrip word verduidelik met oefeninge
60 bladsye se opwindende werk vir leeringe, aangebied in prettige en kleurvolle uitlegte.
19 Onderwerpe!
Antwoordblaaie ingesluit by werkkaarte.
Elke begrip word verduidelik met oefeninge
PDF Formaat, Gereed vir uitdruk. Onmiddellik aflaaibaar via die skakel wat outomaties aan jou per e-pos gestuur sal word.
Onthou om jou boekomslae na te gaan! HIER Beskikbaar!
Aflaai sluit in:
- Leerling Werksboek
- Onderwysers Memo’s
- Onderwysers Beplanning
- Meester Beplanningspakket
Onderwerpe Sluit In:
- Weeklikse Beplanning
- Advertensie Skryf
- Advertensie Ontwerp
- Trappe van Vergelyking
- Bywoorde
- Enkelvoudige Sinne
- Afkortings
- Voegwoorde
- Verslag Skryf
- Sinonieme
- Antonieme
- Homofone
- Homonieme
- Byvoeglike Naamwoorde
- Ontkenning
- Vergelykings
- Idiomatiese Uitdrukkings
- Enkelvoudige Sinne
- Voegwoorde
- Sinonieme
Verwys asseblief na ons gebruiksvoorwaardes: https://dieklaskamer.com/gebruiksvoorwaardes/
Onthou om jou boekomslae na te gaan! HIER Beskikbaar!