Hierdie pakket behels die taalkunde vir kwartaal 3, Graad 7 soos uiteengesit in die 2021-2023 ATP’s
80 bladsye se opwindende werk vir leerlinge, aangebied in prettige en kleurvolle uitlegte.
26 Onderwerpe!
Antwoordblaaie ingesluit by werkkaarte.
Elke begrip word verduidelik met oefeninge
PDF Formaat, Gereed vir uitdruk. Onmiddellik aflaaibaar via die skakel wat outomaties aan jou per e-pos gestuur sal word.
Onthou om jou boekomslae na te gaan! HIER Beskikbaar!
Aflaai sluit in:
- Leerling Werksboek
- Onderwysers Memo’s
- Onderwysers Beplanning
- Meester Beplanningspakket
Onderwerpe Sluit In:
- Soortname
- Versamelname
- Byvoeglike Naamwoorde
- Saamgestelde Sinne
- Sinonieme
- Antonieme
- Beplan jou eie Dialoog
- Afkortings
- Eiename
- Enkelvout
- Meervoude
- Basisvorme
- Direkte Rede
- Indirekte Rede
- Persoonlike Voornaamwoorde
- Beplan jou Kennisgewing
- Besitlike Voornaamwoorde
- Teenwoordige Tyd
- Verlede Tyd
- Lydende Vorm
- Bedrywende Vorm
- Die Punt, Komma, en Vraagteken
- Die Uitroepteken en Vraagteken
- Skryf ’n Koerantberig
- Trappe van Vergelyking
- Beskrywende Opstel
Verwys asseblief na ons gebruiksvoorwaardes: https://dieklaskamer.com/gebruiksvoorwaardes/
Onthou om jou boekomslae na te gaan! HIER Beskikbaar!