Hierdie pakket behels die taalkunde vir Kwartaal 3 – Graad 5 soos uiteengesit in die 2021-2023 ATP’s
Elke begrip word verduidelik met oefeninge
72 bladsye se opwindende werk vir studente, aangebied in prettige en kleurvolle uitlegte.
22 Onderwerpe!
Antwoordblaaie ingesluit by werkkaarte.
Elke begrip word verduidelik met oefeninge
PDF Formaat, Gereed vir uitdruk. Onmiddellik aflaaibaar via die skakel wat outomaties aan jou per e-pos gestuur sal word.
Onthou om jou boekomslae na te gaan! HIER Beskikbaar!
Aflaai sluit in:
- Leerling Werksboek
- Onderwysers Memo’s
- Onderwysers Beplanning
- Meester Beplanningspakket
Onderwerpe Sluit in:
- Weeklikse Beplanning
- Boekresensie
- Byvoeglike Naamwoorde
- Bywoorde
- Teenwoordige Tyd
- Verlede Tyd
- Vergelykings
- Idiomatiese Uitdrukkings
- Werkwoorde
- Enkelvoudige Sinne
- Saamgestelde Sinne
- Direkte Rede
- Indirekete Rede
- Persoonlike Voornaamwoorde
- Besitlike Voornaamwoorde
- Selfstandige Naamwoorde
- Homofone
- Trappe van Vergelyking
- Afkortings
- Toekomende Tyd
- Homonieme
- Sinonieme
- Antonieme
Verwys asseblief na ons gebruiksvoorwaardes: https://dieklaskamer.com/gebruiksvoorwaardes/
Onthou om jou boekomslae na te gaan! HIER Beskikbaar!