Hierdie pakket behels die taalkunde vir Kwartaal 2 – Graad 5, soos uiteengesit in die 2021-2023 ATP’s
62 bladsye se opwindende werk vir studente, aangebied in prettige en kleurvolle uitlegte.
17 Onderwerpe!
Antwoordblaaie ingesluit by werkkaarte.
Elke begrip word verduidelik met oefeninge
PDF Formaat, Gereed vir uitdruk. Onmiddellik aflaaibaar via die skakel wat outomaties aan jou per e-pos gestuur sal word.
Onthou om jou boekomslae na te gaan! HIER Beskikbaar!
Aflaai sluit in:
- Leerling Werksboek
- Onderwysers Memo’s
- Onderwysers Beplanning
- Meester Beplanningspakket
Onderwerpe Sluit In:
- Weeklikse Beplanning
- Bywoorde van Wyse
- Bywoorde van Tyd
- Bywoorde van Plek
- Voorsetsels
- Byvoeglike Naamwoorde
- Enkelvoudige Sinne
- Die Uitroepteken & Vraagteken
- Voornaamwoorde
- Voegwoorde
- Verlede Tyd
- Toekomende Tyd
- Indirekete Rede
- Versamelname
- Werkwoorde
- Meervoude
- Verkleining
- Direkte Rede
Verwys asseblief na ons gebruiksvoorwaardes: https://dieklaskamer.com/gebruiksvoorwaardes/
Onthou om jou boekomslae na te gaan! HIER Beskikbaar!