Hierdie pakket behels die taalkunde vir Kwartaal 1 – Graad 7 soos uiteengesit in die 2021-2023 ATP’s
94 bladsye se opwindende werk vir leerlinge, aangebied in prettige en kleurvolle uitlegte.
28 Onderwerpe!
Antwoordblaaie ingesluit by werkkaarte.
Elke begrip word verduidelik met oefeninge
PDF Formaat, Gereed vir uitdruk. Onmiddellik aflaaibaar via die skakel wat outomaties aan jou per e-pos gestuur sal word.
Onthou om jou boekomslae na te gaan! HIER Beskikbaar!
Aflaai sluit in:
- Leerling Werksboek
- Onderwysers Memo’s
- Onderwysers Beplanning
- Meester Beplanningspakket
Onderwerpe Sluit In:
- Verhalende Paragraaf
- Soortname
- Selfstandige Naamwoorde
- Eiename
- Enkelvoudige Sinne
- Kom ons maak ‘n Tydlyn
- Verhalende Paragraaf
- Teenwoordige Tyd
- Verlede Tyd
- Leestekens
- Kom ons werk met Stelsinne
- Die Dubbelpunt
- Die Kommapunt
- Beplan jou Gedig
- Samestellings
- Werkwoorde
- Voornaamwoorde
- Idiome en Spreekwoorde
- Sinonieme
- Beplan jou eie Dialoog
- Die Infinitiewe Werkwoord
- Beplan ’n Brief
- Enkelvoud & Meervoud
- Byvoeglike Naamwoorde
- Trappe van Vergelyking
- Homonieme
- Homofone
- Beskrywende Opstel
Verwys asseblief na ons gebruiksvoorwaardes: https://dieklaskamer.com/gebruiksvoorwaardes/
Onthou om jou boekomslae na te gaan! HIER Beskikbaar!