Hierdie pakket behels die taalkunde vir kwartaal 1 graad 6 soos uiteengesit in die 2021-2023 ATP’s
71 bladsye se opwindende werk vir studente, aangebied in prettige en kleurvolle uitlegte.
25 Onderwerpe!
Antwoordblaaie ingesluit by werkkaarte.
Elke begrip word verduidelik met oefeninge
PDF Formaat, Gereed vir uitdruk. Onmiddellik aflaaibaar via die skakel wat outomaties aan jou per e-pos gestuur sal word.
Onthou om jou boekomslae na te gaan! HIER Beskikbaar!
Aflaai sluit in:
- Leerling Werksboek
- Onderwysers Memo’s
- Onderwysers Beplanning
- Meester Beplanningspakket
Onderwerpe Sluit In:
- Weeklikse Beplanning
- Opsomming Beplanning
- Selfstandige Naamwoorde
- Beplan jou Koerantberig
- Voornaamwoorde
- Verlede Tyd
- Teenwoordige Tyd
- Beplan jou volksverhaal
- Byvoeglike Naamwoorde
- Trappe van vergelyking
- Enkelvoudige Sinne
- Sinsoorte
- Sinonieme
- Werkwoorde
- Antonieme
- Toekomende Tyd
- Ontwerp jou eie advertensie
- Voegwoorde
- Direkte Rede
- Idiome
- Spreekwoorde
- Beplan jou eie Dialoog
- Beplan jou eie gedig
- Voorsetsels
- Bywoorde van Tyd
- Indirekte Rede
Verwys asseblief na ons gebruiksvoorwaardes: https://dieklaskamer.com/gebruiksvoorwaardes/
Onthou om jou boekomslae na te gaan! HIER Beskikbaar!