Kwartaal 1 | Graad 5 | Huistaal | Beplanningspakket

R125,00

Hierdie pakket behels die taalkunde vir Kwartaal 1 – Graad 5, soos uiteengesit in die 2021-2023 ATP’s

63 bladsye se opwindende werk vir leerlinge, aangebied in prettige en kleurvolle uitlegte.

13 Onderwerpe!
Antwoordblaaie ingesluit by werkkaarte.

Elke begrip word verduidelik met oefeninge

PDF Formaat, Gereed vir uitdruk. Onmiddellik aflaaibaar via die skakel wat outomaties aan jou per e-pos gestuur sal word.

Onthou om jou boekomslae na te gaan! HIER Beskikbaar!

Aflaai sluit in:

  • Leerling Werksboek
  • Onderwysers Memo’s
  • Onderwysers Beplanning
  • Meester Beplanningspakket

Onderwerpe Sluit In:

  • Weeklikse Beplanning
  • Selfstandige Naamwoorde
  • Voor-en-agtervoegsels
  • Sinonieme
  • Teenwoordige Tyd
  • Verlede Tyd
  • Idiomatiese Uitdrukkings
  • Voorsetsels
  • Tydsvorme
  • Antonieme
  • Byvoeglike Naamwoorde
  • Voornaamwoorde & Bywoorde
  • Voegwoorde
  • Enkelvoudige Sinne

Verwys asseblief na ons gebruiksvoorwaardes: https://dieklaskamer.com/gebruiksvoorwaardes/

Onthou om jou boekomslae na te gaan! HIER Beskikbaar!

  • GRAAD 5 - AFRIKAANS HUISTAAL - MEESTER BEPLANNINGSPAKKET - Kwartaal 1
  • GRAAD 5 - AFRIKAANS HUISTAAL - Leerling Werksboek - Kwartaal 1
  • GRAAD 5 - AFRIKAANS HUISTAAL - Onderwysers Beblanning- KWARTAAL 1
  • GRAAD 5 - AFRIKAANS HUISTAAL - Onderwysers Memos - KWARTAAL 1
Shopping Basket
Send this to a friend