Hierdie pakket behels die taalkunde vir Kwartaal 1 – 4 | Graad 4, soos uiteengesit in die 2021-2023 ATP’s
Antwoordblaaie ingesluit by werkkaarte.
Elke begrip word verduidelik met oefeninge
PDF Formaat, Gereed vir uitdrik. Onmiddellik aflaaibaar via die skakel wat outomaties aan jou per e-pos gestuur sal word.
Onthou om jou boekomslae na te gaan! HIER Beskikbaar!
Aflaai sluit in:
- Leerling Werksboek
- Onderwysers Memo’s
- Onderwysers Beplanning
- Meester Beplanningspakket
Onderwerpe Sluit In:
- Weeklikse Beplanning
- Storie Skryf
- Werkwoorde
- Tydsvorme
- Sinsoorte
- Hoofletters
- Klankgrepe
- Lettergrepe
- Meervoude
- Verkleining
- Manlik
- Vroulik
- Die Deelteken
- Gedig Skryf
- Byvoeglike Naamwoorde
- Die Koppelteken
- Trappe van Vergelyking
- Intensiewe Vorme
- Idiomatiese Uitdrukkings
- Dialoog Beplanning & Skryf
- Homonieme
- Homofone
- Basisvorme
- Voegwoorde
- Voorsetsels
- Saamgestelde Sinne
- Enkelvoudige Sinne
- ‘n Koerantberig
- Voorvoegsels
- Agtervoegsels
- Ontkenning
- Afleidings
- Samestellings
- Sinonieme
- Antonieme
- Direkte Rede
- Indirekte Rede
- Bywoorde
- Voornaamwoorde
- Beskrywende Paragrawe
- Plakkaat Beplanning
- Vergelykings
- Lydende Vorm
- Bedrywende Vorm
- Brief Skryf
- Advertensie Skryf
- Afkortings
Verwys asseblief na ons gebruiksvoorwaardes: https://dieklaskamer.com/gebruiksvoorwaardes/
Onthou om jou boekomslae na te gaan! HIER Beskikbaar!