Hierdie produk is die intellektuele eiendom van Die Klaskamer.
Die inhoud daarvan word beskerm deur die Internasionale kopieregwette.
Die reproduksie, verandering, verspreiding en herdruk van hierdie produk is streng verbode.
Hierdie produk is slegs vir persoonlike of klaskamer gebruik. Dit is nie vir kommersiële gebruik
nie. Deur dit te gebruik, stem u in dat u dit nie sal kopieer nie of reproduseer nie, behalwe vir u
eie persoonlike gebruik, en nie-kommersiële gebruik.
Jy Mag:
Jy MAG hierdie produk op jou rekenaar aflaai en stoor.
Jy MAG hierdie produk uitdruk en soveel kopieë as wat u wil vir u persoonlike gebruik in
U klaskamer of tuis maak, waar GEEN wins (geld) gemaak word nie.
Jy MAG mense na Die Klaskamer se Facebook groep, blad en webwerf verwys.
Jy mag nie:
Jy MAG NIE hierdie produk vir kommersiële doeleindes gebruik nie.
hierdie produk MAG NIE verniet beskikbaar gestel word op sosiale media nie (Facebook,Pinterest, Instagram ens.)
Jy MAG NIE hierdie produk as jou eie werk eis nie.
Jy MAG NIE veranderinge aan hierdie produk bring nie, of dit nou verwydering, byvoeging of enige ander veranderinge is.
Jy MAG NIE hierdie produk verkoop of op enige manier wins uit hierdie produk maak nie.
Jy MAG NIE hierdie produk uitdruk en die gedrukte kopie aan ander verkoop nie.
Jy MAG NIE hierdie produk bêre of versprei hierdie op enige ander webwerf of op ‘n ander plek waar ander dit elektronies kan opneem aflaai nie (Dropbox, One drive)
Jy MAG NIE hierdie produk aan enige iemand ander e-pos of stuur nie. Hulle moet dit self direk van ons webwerf af bestel.
LET WEL: JY KAN VERANTWOORDELIK GEHOU
WORD INDIEN U NIE BY DIE BOGENOEMDE
GEBRUIKSVOORWAARDES HOU NIE.
As u onseker is oor ons gebruiksvoorwaardes, help ons graag! Stuur ‘n e-pos na info@dieklaskamer.com
Ons sal ons bes probeer om so gou as moontlik
te reageer!